Books LIVE

February

23

Close it

Rachelle Greeff

@ Books LIVE

Rachelle Greeff Latest

Alles behalwe die geheim van my whiskies

Alles Behalwe die geheim van my whiskies’n Keur uit Rachelle Greeff se rubrieke wat oor die jare in Die Burger en Rapport verskyn het. Rachelle skryf oor boeke, motorfietsry, kosmaak, kinders, troeteldiere en vleisbraai op nege rooi bakstene. Dikwels wil jy hardop lag, dikwels lees jy iets twee keer omdat dit so mooi en raak gestel is, dikwels kyk jy met ander oë na die wêreld om jou.