Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Rachelle Greeff

@ Sunday Times Books LIVE

About Rachelle Greeff

Rachelle GreeffRachelle Greeff is ’n joernalis en skrywer. Sy was tot onlangs die boekeredakteur van Rapport en die implimenteerder van Rapport Boeke, die gewilde maandelikse boekebylae.

Haar bekroonde debuutdrama, Die Naaimasjien, met Sandra Prinsloo het onlangs sy honderdste vertoning beleef sedert dit begin 2009 vir die eerste keer opgevoer is. Sy het verskeie bekronings vir kortverhale ontvang.

Rachelle behaal ’n MA vir Kreatiewe Skryfwerk onder die toesig van Etienne van Heerden aan die Universiteit van Kaapstad. Haar kortverhale kan gevind word in verskeie antologieë en sommige van haar werk is vertaal in Duits, Engels en Nederlands.

 

Please register or log in to comment